Gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede indien u ‘n bydra wil maak. Gebruik K1050 as verwysing vir bank- en deurkollektes en u naam en wyk vir dankoffer.

Rekeningnaam:

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE GEMEENTE REITZ WES

ABSA BANK REITZ
Rekeningnommer: 2170580020
Takkode: 632005
Tipe Rekening: Tjek