Site Loader

Wat ń spesiale belewenis!! Belydenisaflegging tydens die Corona-inperking! Gelukkig kan geen inperking God se Gees inperk nie en kon die jongmense hulleself voor getuies tot God verbind! Geluk aan Linelle Oberholzer, Linnè Liebenberg en Lizè-Marie Smith!!

webmaster

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *